Die jaarlikse affiliasie-fooi word van tyd tot tyd bepaal volgens die behoeftes en aktiwiteite van die Vereniging. Die gelde is jaarliks in Augustus betaalbaar. Verdere besonderhede insake die gelde kan vanaf die sekretaresse verkry word.”
Sien die aangehegte aansoekvorm indien u sou belangstel om lid te word van die Vereniging …